|
Die Online Bybel word vir u ontwikkel en uitgebrei as hulpmiddel vir Bybelstudie.
Indien u nog nie bekend is met Online Bybel, of nog geen Online Bybel besit nie, kan u hier gratis u Online Bybel Beginpakket aflaai. Indien u egter reeds 'n gebruiker van die Online Bybel Beginpakket of Online Bybel DeLuxe CD ROM Afrikaansis, dan kan u vanaf die aflaai biblioteek bykomstige uitbreidings en opgraderings aflaai. U kan ook u CD ROM of Beginpakket uitbrei met bykomstige Bybels soos byvoorbeeld die New International Version en ander moderne Engelse Bybelvertalings.
Hierdie tuisblad is die inisiatief van Online Bible Europe met die hulp van vrywilligers vanaf die hele Europa
en Suid-Afrika. Die koste word hoofsaaklik gefinansier uit vrywille skenkings en verkoop van die Online Bybel Deluxe cd rom.
ALGEMEEN - Hierdie tuisblad word vertaal deur vrywilligers. 'n Vriendelike versoek: Indien u in die
Afrikaanse blaaie Nederlandse of Engelse teks sien, kan u dit na u woordverwerker kopieër, met daaronder
die korrekte vertaling. Meld daarby ook die bladnaam. Stuur dit aan my by peter-intern@onlinebible.org
en ek sal sorg dat die teks reggestel word.
15 december 2007 Bystelling webwerf |
||