Installasie-instruksies Online Bible Starters
Pack
Maklike opstelling
-
Herbegin ("reboot") u rekenaar. Begin dan
die installasie deur te dubbelkliek op die
afgelaaide Online Bible-program. Volg die
instruksies op u skerm. The program
dekompakteer ("unzip") tot C:\Online Bible
Setup" en installasie begin.
-
Dubbelkliek op die nuwe Bybel-ikoon en volg
die instruksies op u skerm. Kliek op "OK",
"All Done" of "Continue" op alle skerms.
Uitbreiding van u Online Bible Starters
Pack
-
U kan meer Bybels en modules installeer
deur hulle individueel van die biblioteek
af te laai en hulle te dekompakteer
("unzip") deur te dubbelkliek op elke
afgelaaide lêer ("file"). Gebruik
altyd dieselfde "unzip to"-lêergids
("directory"), soos byvoorbeeld die
standaard "C:\Online Bible Setup".
-
Koop die Online Bible De Luxe CD-ROM en u
hoef nie al die individuele lêers af
te laai nie, hoef nie die lêers te
dekompakteer nie en hoef nie die
lêers te "restore" nie. Die Online
Bible DeLuxe CD-ROM bevat alles gereed om
te loop en sluit honderde ekstra titels in.
God se seën op u bestudering van Sy
Woord!

Aflaai