Online Bybel met Bybel Afrikaans 1953 en Bybel Afrikaans 1983 Stuur my asseblief die Online Bybel DVD-Rom Afrikaans

Of u nou 'n leek of 'n vakkundige is, die Online Bybel DeLuxe Afrikaans is die perfekte Bybelstudie- en navorsingsinstrument vir u behoeftes. Spaar tyd en moeite met die kragtige soekfasiliteite van die Online Bible se elektroniese konkordansie, en deur binne sekondes toegang te kry tot kommentare en aktuele studies. Skryf en redigeer u eie Bybelstudies en notas binne-in die program. Vergelyk verskillende weergawes van die Bybel tergelykertyd. Kopieer teks na u woordverwerker of druk artikels oor spesifieke onderwerpe uit.
Price: € 19,00 (=appr. Rand 199)

Korte inhoud: Bybel Afrikaans 1983, Bybel Afrikaans 1953, Die Drie Formuliere, Boeken Andrew Murray (Afrikaans)
Twaalf Bybels in Engels, w.o. The Message en NKJV.
Vulgate, Lexikons, Woordeboeke, Kommentaar en dies meer ...