Waarborg en voorwaardes van gebruik
Die Online Bible DeLuxe CD ROM word voetstoots verskaf, sonder enige waarborg van enige soort. Importantia Publishing waarborg nie die nuttigheid van enige aard van die CD-ROM en Online Bible-programmatuur nie. Alle installasie en gebruik van die Online Bible-programmatuur en Online Bible DeLuxe is geheel en al op eie risiko van die gebruiker. Gebruik of installasie van die Online Bible-programmatuur beteken dat u saamstem met die voorwaardes van gebruik (soos beskikbaar by http://www.onlinebible.org).