Aktiveer Bybels

Die Bybel in Afrikaans (1983) is beskikbaar op de Online Bybel DeLuxe CD ROM deur 'n die aktiveerkode in te tik. Vanaf 1 Januarie 2004 word die Online Bible DeLuxe CD verskaf met die aktiveerkode vir die 1983 Afrikaanse vertaling. Vir die gebruik van ander Bybels, bv. die 1953 Afrikaanse vertaling, is geen aktiveerkode nodig nie. Uitsonderings is die New International Version en ander moderne Bybel vertalings. Kyk onder aktiveerkodes vir ander tale vir ekstra moontlikhede.

Indien u in die verlede die Online Bible CD gekoop het waarby die aktiveerkode vir die 1983 Afrikaanse vertaling nie ingesluit was nie, kan u die aktiveerkode hier bestel. Die kode word per epos gestuur.

Titels Prys
Bybel in Afrikaans (1983) € 10,- Bestel
 
Aktiveerkode vir ander tale